Compartir
Amper Frans: 'n Lewe van fanfare en faux pas (en Africanos)
Louis Jansen Van Vuuren
(Autor)
·
Jonathan Ball Publishers
· Tapa Blanda
Amper Frans: 'n Lewe van fanfare en faux pas (en Africanos) - Jansen Van Vuuren, Louis
Libro Nuevo
Importado
Envío: 17 a 22 días háb.
$ 973.05$ 486.53
Costos de importación incluídos en el precio ✅
Reseña del libro "Amper Frans: 'n Lewe van fanfare en faux pas (en Africanos)"
Toe hy jare gelede vir die eerste keer in Parys aankom, sou die kunstenaar Louis Jansen Van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag ʼn château in die Franse platteland sou besit nie.In Amper Frans vertel hy hoe hy die plaaslike tradisies en kultuur die afgelope 21 jaar ontdek her - daar is stories oor statige hertoginne en neusoptrekkerige kelners, die berugte Franse burokrasie en dan ook sy talle faux pas in die Fanse taal.Om die vervalle Château de la Creuzette saam met sy lewensmaat, Hardy Olivier, in ʼn boetiekhotel te omskep het groot Geduld en uithouvermoë geverg. Talle lesse is op die harder manier geleer, soos dat vier verwarmers nie genoeg s om ʼn hele château to verhit nie ...Louis verklap ook iets van hul gaste se kaskenades en van hul eie reise soos hulle die land platry agter vlooimarkte en avontuur aan. Die boek is ʼn moet vir alle Frankofiele.
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
Todos los libros de nuestro catálogo son Originales.
El libro está escrito en Africanos .
La encuadernación de esta edición es Tapa Blanda.
✓ Producto agregado correctamente al carro, Ir a Pagar.