Mes del Libro en Buscalibre.com con descuentos + envío gratis  Ver más

menú

0
  • argentina
  • chile
  • colombia
  • españa
  • méxico
  • perú
  • estados unidos
  • internacional
Envío gratis
portada Die Noodsaaklike Onaangenaamheid: Vertelling van Pogings om Geld te Maak – Verslag met Versamelde Insigte (en afrikáans)
Formato
Libro Físico
Editorial
Año
2018
Idioma
afrikáans
N° páginas
230
Encuadernación
Tapa Blanda
ISBN13
9781726123488

Die Noodsaaklike Onaangenaamheid: Vertelling van Pogings om Geld te Maak – Verslag met Versamelde Insigte (en afrikáans)

Brand Smit (Autor) · Createspace · Tapa Blanda

Die Noodsaaklike Onaangenaamheid: Vertelling van Pogings om Geld te Maak – Verslag met Versamelde Insigte (en afrikáans) - Brand Smit

Libro Nuevo

$ 366.54

$ 610.89

Ahorras: $ 244.36

40% descuento
  • Estado: Nuevo
  • Quedan 100+ unidades
Origen: Estados Unidos (Costos de importación incluídos en el precio)
Se enviará desde nuestra bodega entre el Jueves 02 de Mayo y el Miércoles 15 de Mayo.
Lo recibirás en cualquier lugar de México entre 1 y 3 días hábiles luego del envío.

Reseña del libro "Die Noodsaaklike Onaangenaamheid: Vertelling van Pogings om Geld te Maak – Verslag met Versamelde Insigte (en afrikáans)"

WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL? Deels vertelling van ’n 20-jaar periode toe ek geworstel het met wat ek beskou het as die “noodsaaklike onaangenaamheid” van om te probeer geld maak, en deels verslag met insigte wat ek opgetel het in die proses. * * * Op Sondag 7 Desember 2014 skryf ek: ’n Vreemde gedagte het onlangs by my opgekom: om myself te posisioneer as iemand wat advies gee oor die onderwerp van geldmaak van die huis af. Ek het selfs gedink om soos honderde ander sogenaamde internet bemarkers ’n e-poslys op te bou van mense wie ek sal kontak elke keer wanneer ek ’n nuwe stuk geskryf het oor die onderwerp, of wanneer daar ’n nuwe produk op die mark kom waarby my lesers baat sal vind. Hoekom sal ek dit nie doen nie? Omdat die onderwerp kontroversieel is? Omdat sommige verkopers van inligting oor hoe om geld te maak van die huis af lae en gemene kriminele is? Oukei, dis nie regtig ’n komplekse saak nie. As iemand my tien jaar gelede gevra het of ek eendag in ’n posisie sal wil wees om vir mense praktiese advies te gee oor hoe om ekstra geld te maak, sou ek sonder om te aarsel ’n monoloog in die sitkamer afgesteek het oor hoeveel beter die wêreld sou wees as gevolg daarvan. Ek hoef nie eens geld te maak daarmee nie – dit kan 99% van die tyd net my bydrae wees om ander mense te help. Het ek nie immers reeds jare se persoonlike ervaring op die gebied nie? Het ek nie immers reeds genoeg kennis opgedoen om so iets te kan doen nie? Hoekom moet ek langs die kantlyn staan as ek in werklikheid vir ander mense advies kan gee – of hulle kan waarsku wat om nie doen nie, of as ’n voorbeeld kan dien oor hoe om nie te werk te gaan nie? WIE IS DIE SKRYWER? Gebore op 29 Junie 1971 in Pretoria, in die Republiek van Suid-Afrika. Spandeer twee jaar in Suid-Korea as Engelse onderwyser tussen 1996 en 1998. Werk in Johannesburg vir ses maande in 1998. Vertrek na Kaohsiung, in die suide van Taiwan, in Januarie 1999.

Opiniones del libro

Ver más opiniones de clientes
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)

Preguntas frecuentes sobre el libro

Respuesta:
Todos los libros de nuestro catálogo son Originales.
Respuesta:
El libro está escrito en afrikáans.
Respuesta:
La encuadernación de esta edición es Tapa Blanda.

Preguntas y respuestas sobre el libro

¿Tienes una pregunta sobre el libro? Inicia sesión para poder agregar tu propia pregunta.

Opiniones sobre Buscalibre

Ver más opiniones de clientes